<’n 4×4 Avontuur word Saterdag op die The Meadows-plaas, sowat 30km vanaf Rocklands, in die Elandsrivier gehou. Dié avontuur is deel van HTS Daniel Pienaar Motorsport se fondsinsamelings. Daar sal ’n roete wees vir die waaghalsige 4×4 bestuurders sowel as ’n makliker roete vir diegene wat die buitelug in hul viertrekvoertuie wil geniet. Registrasie vir saamry is Saterdag 07:00 en om 09:00 vertrek die 4x4s. Bel Martin by 082 451 7488 of Sunelle 082 458 9580 om jou 4×4 se plek te boek vir saamry. Foto:NEIL WHITEHEAD

Kom ry saam 4×4

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article