Die NG Kerk Uitenhage Moedergemeente bied aan Songs of Leonard Cohen deur Mathys Roets op Maandag, 9 September, om 18:00 vir 18:30. Kaartjies kos R250 per persoon en sluit ’n ligte ete in. Vir navrae skakel 041 992 1244 of 067 905 6551.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article