JUBILEE Park Primêr se jaarlikse Springfare word op Vrydag, 30 Augustus van 10:00 tot 18:00 gehou.

’n Verskeidenheid gewilde tradisionele disse gaan beskikbaar wees. Ouers en vriende kan die volgende by die stalletjies verwag: curry bunnies, rooties, worsrolletjies, verskillende burgers, alle soorte koeke en gemmerbier. Daar sal lekker lewendige dansmusiek gespeel word en ‘n karnaval atmosfeer gaan geskep word. Die skool maak staat op die ouers se ondersteuning.

Kontak die skool op 041 988 3131.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article