Dit is met trots dat die Hoërskool Despatch kan aankondig dat Elric van Vuuren, eerstespan rugby-afrigter, vir die vierde agtereenvolgende jaar aangewys is as die Oostelike Provinsie se Cravenweek hoofafrigter vir 2025. Foto: Verskaf


HSD rugby-afrigter is OP Cravenweek hoofafrigter

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article