Drostdy Werkplek het verlede Vrydag behoorlik geskitter met die viering van Loslitdag waarvan die tema neon en glans was. Hier is van die werkplek se lede wat deelgeneem het aan Loslit-aktiwiteite. Drostdy se algemene jaarvergadering word op Woensdag, 18 September om 10:00 by die werkplek gehou. Foto: VERSKAF


drostdy: Loslitdag en jaarvergadering

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article