Despatch Netbalklub: Oefeninge begin weer 4 Februarie vanaf 18:00. Kontak Beatrix Smith by 072 171 3532 of Ronelle Blom by 083 309 6374 vir enige navrae.
Despatch Rugbyklub: Maandae, Dinsdae, Donderdae oefentye om 18:30. Kontak Matthew Moore by 061 266 9852.
Lekker Dans: Cris en Elmari Brits, asook ’n Bles Bridges huldeblyk sal op 22 Maart in die Despatch-stadsaal om 18:30 vir 19:00 plaasvind. Kaartjies is R80 elk. Bring jou drinkgoed. Mini platters sal te koop wees. Vir kaartjies, kontak Marie by 071 277 2425.


