<Heinrich Willemse, ’n oudskolier van Hoërskool Despatch en die nommer een tennisspeler van die Universiteit Vrystaat (Kovsies), is gekies vir die Suid-Afrikaanse studentespan. Hulle neem tans aan die Wêreldstudentespele in Napoli, Italië deel (3-14 Julie). Die SA tennisspan bestaan uit slegs twee mans en twee vroue. Daar is ’n totaal van 8 000 deelnemers uit 124 lande wat aan 18 verskillende sportsoorte kragte meet. Foto:VERSKAF

Despatcher speel tennis in Italië

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article