Hierdie naweek is dit weer tyd vir Hoërskool Despatch se jaarlikse sportfees. ’n Totaal van 33 skole se sportspanne gaan meeding op die rugbyvelde, netbalbane en hokkievelde. Vir meer inligting oor die program sien p.11. Hier is van die skool se deelnemers van die verskillende sportkodes (agter van links) Delano Schoultz, Drakie, Mia-Juan Barnard, Colin Bartle (skoolhoof), Tian de Klerk, Stefan Kluyts en Merissa Lerm. Voor is Marlo Wilken en Denise Harmse. Foto:VERSKAF


Despatch-sportfees: 33 skole reg vir aksie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article