Alle o.20-rugbyspelers wat vanjaar vir die Despatch-rugbyklub se o.20-span wil speel, word uitgenooi om Dinsdagaand, 5 April, aan te meld vir oefening by die klub se velde. Die liga begin ná Paasnaweek en dit is tyd om voorbereiding te doen vir die seisoen. Oefeninge is Dinsdae en Donderdae om 18:30. Vir meer inligting bel Vivian by 071 125 8192. Foto:VERSKAF


Despatch-rugbyklub oefeninge skop af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article