Dalrose Primêr is trots op Luzaan Esbach wat uitstekend vaar op die atletiekbaan. Sy is in die Nelson Mandela Metropool atletiekspan wat aan die inter-provinsiale byeekoms op Cradock gaan deelneem eerskomende naweek. Luzaan neem deel in meisies o.12 1200m. Op die foto is sy saam met haar afrigters (van links) Dan Booysen en Dick Marais. Foto:VERSKAF


Dalrose se langasem

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article