DIE COVID-19 Suid-Afrikaanse hulpbronwebtuise beskik oor volledige inligting wat van belang is oor die virus, hulp wat beskikbaar is sowel as ander wel-synsinstansies se noodnommers. Besoek die webtuiste by: www.sacoronavirus.co.za/

Hier is van die noodnommers:

. Coronavirus-hulplyn: 0800 029 999

. Coronavirus Whatsapp:060 012 3456

. Presidensiële hulplyn:17737

. SA Polisiediens:08600 10111

. Werkloosheidversekeringsfonds:0800 030 007www.ufiling.co.za

. Onbehoorlike prysverhogings:0800 141 880

. Ondersteun klein besighede in nood:0860 663 7867

. Nasionale Krisislyn:0861 322 322

. Gesinsgeweld-, Kinderbeskerming- & Seksuele oortredingseenheid:0800 150 150

. Geslagsgeweld beheersentrum: 0800 428 428 of selfoon *120*7867# (gratis)

. Vrouemisbruik-hulplyn:0800 150 150

. Mense met gestremdhede:SMS HELP na 31531

. Mensehandel-hulplyn:0800 222 777

. Kinderlyn:0800 055 555

. Selfdood-krisislyn:0800 567 567 of 0800 456 789

. Vigs-hulpyn:0800 60 10 11

. SASSA:0800 60 10 11 grantenquiries@sassa.gov.za Whatsapp: 0600-123-456

. Departement van Handel en Nywerheid:080 000 6543

. Departement van Binnelandse Sake:0800 601 190

. Departement van Water en Sanitasie:0800 200 200

. Departement van Toerisme: 0860 868 747(Bron: RSG, SAUK)

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article