Vyf kragoptellers van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage is gekies vir die SA-span wat Suid-Afrika later vanjaar by die wêreldkampioenskap in Belarus gaan verteenwoordig. Hulle is (voor van links)Charné Feuth, Minke Colling, Heike Groenewald, Ance Vermaak en Francois Spamer (agter). Anika Ferreira (agter regs)is as reserwe gekies. Dié ses het uitstekend gevaar by die SA-kampioenskap wat in Desember in Potchefstroom plaasgevind het nadat hulle ook talle eerste plekke by die provinsiale kampioenskap behaal het. Foto:KAREN PIENAAR


Brandwag se kragoptellers in SA-span

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article