DIE Boeremusiekgilde se laaste dans van die jaar word Saterdag, 1 Desember in die Despatch Stadsaal gehou.

Dansers is welkom om hulle eie piekniekmandjies en verversings saam te bring. Die dans begin om 19:30 en verskeie orkeste gaan sorg dat die dansbaan vol bly. Vir meer inligting bel Gerrie 083 653 0750 of Marinda 083 320 3123.

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article