Die Hoërskool Despatch het met hul laaste wedstryd van die seisoen op 1 Maart teen die Hoërskool Alexanderweg in Gqeberha geseëvier. HSD het die wedstryd gewen met 288 lopies. Die skoolgemeenskap is baie trots op hierdie kinders en die twee bekwame afrigters wat naweke en in hul vrye tyd die seuns afgerig het. Agter van links is Werner Boshoff, Matthew Palframan, Reynardt Boshoff, Ruben Gerber, Corné Pieterse, Jaque Fourie, Keagan Wium, Egan Julyan, Tiaan Marshall en Juhan Meyer.Voor van links is Anrich Lampbrecht, Matthew Struwig, Jantus Grobler en Mondré Jonker. Foto: VERSKAF


Baba Drake sluit vuurwarm krieketseisoen af

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article