Uitenhage se top klubrugbyspanne, Progress en Gardens, pak mekaar Sondag in die Wolfson-stadium. Dit is ’n kwalifiserende wedstryd vir die Gold Cup-liga en sal na verwagting ’n titaniese stryd wees. Die afskop is om 10:30. Progress is die verdedigende kampioene van die 2017 Gold Cup. Vervoer sal beskikbaar wees vir ondersteuners.
Progress ontbyt met Allister Coetzee

Progress ontbyt met Allister Coetzee

NovaNews WhatsApp Channel is LIVE!
Get the stories that matter, straight to your phone. Click here to join NovaNews on WhatsApp or scan the QR code for instant access.

Related Articles
-
Hoërskole hou gesamentlike atletiekdag
DIE jaarlikse atletiekbyeenkoms waar vier skole van Uitenhage kragte meet word môre Vrydag, 25 Januarie,…
by
UD Expresson
-

Groot eer vir Despatch-blaser, Theresa Prince
Despatch is vir seker die enigste klein dorp in Suid-Afrika wat kan spog met ‘n…
by
Heilie Combrinckon
-

Geliefde dominee wil aanhou dien ná aftrede
“WEES nou, meer as ooit tevore, daar vir mekaar. Haal die spreekwoordelike gesigsmaskers af en…
by
Heilie Combrinckon
Leave a comment
You need to be Logged In to leave a comment.
