=VROUE van VLV Despatch het Maandag vroegdag rommel voor die munisipale geboue op die dorp gaan opruim. Hier is Monique Buchner en Juby Bubb-Vermaak besig om op te ruim. Die VLV se tema vir die jaar is Ruim Op! en behels projekte om ’n verskil te help maak om die aarde te beskerm teen besoedeling. Foto:VERSKAF

VLV Despatch vroue ‘ruim op’

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article