Perfekte weersomstandighede en ’n program propvol opwindende aktiwiteite en gewilde kunstenaars het daartoe bygedra dat sowat 45 000 feesgangers vanjaar gaan kuier het by die SPAR Kirkwood Wildsfees wat verlede naweek gehou is. Vir ‘n fotogalery en storie, gaan na bl. 10. Foto: MUZZAMMIL MOHAMED

45 000 kuier by Wildsfees

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article