=DIE eerste krieketspan van Hoërskool Despatch spog deesdae met splinternuwe pette wat geborg is deur Wo Ma Shishini. Hier is die eienaars van die besigheid in Kruisrivier wat spesialieer in industriële elektriese toerusting en installasies, Petrus Marais (links) en Willem Vorster (regs) met die span krieketspelers. Foto:HEILIE COMBRINCK


Despatch krieketers kry nuwe pette

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article