’n Bewusmakingsprogram oor die dwelmmisbruik is onlangs deur die CMR Uitenhage in samewerking met die Kamesh-polisie en Turning Point by Laerskool Vérité aangebied. Lede van VLV Despatch het ook die program bygewoon. Hier is van die leerders wat dit bygewoon het saam met (van links) konstabel D. Petrus, Juby Bubb Vermaak (VLV Despatch), Alta Delport (CMR Uitenhage) en a.o. Jansen. foto:verskaf


CMR gesels oor dwelms

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article