Sampie Marais, skoolhoof van HTS Daniel Pienaar is op Donderdag, 29 Augustus oorlede en sy herdenk-ingsdiens is verlede week gehou. Sy vrou Crystelle en seuns Dieter, Otto en Conrad Marais, bedank graag die gemeenskappe van Uitenhage en Despatch sowel as die DP-familie en onderwysdepartement vir hulle ondersteuning in dié hartseer tyd. Op die foto is die Marais-gesin tydens een van hulle vele buitelug-avonture. Foto:VERSKAF


Sampie se familie sê dankie

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article