Twee leerlinge van die Hoërskool Brandwag in Uitenhage, Schalk Erasmus (links) en Tayla Gouws, is onlangs aangewys as die voorsitter en ondervoorsitter van die Alpha Leo-klub. Dié organisasie was voorheen bekend as die junior stadsraad en fokus op gemeenskapsdiens. Die Alpha Leo-klub bestaan uit verskeie verteenwoordigers van verskillende hoërskole op Uitenhage en Despatch.foto: KAREN PIENAAR


Duo tops by Alpha Leo-klub

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article