REGS: Michael Denysschen is aangewys as die Laerskool Albertyn se Dux-leerder van 2019. Michael, wat deel was van die leerderraad, het ook toekennings ontvang vir beste graad 7-prestasies in wiskunde, Afrikaans en natuurwetenskappe. Hy gaan in 2020 sy hoërskoolloopbaan by die Hoërskool Brandwag in Uitenhage begin.


Albertyn se 2019 Dux-leerder

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article