Die Laerskool Winterberg het vanjaar vir die eerste keer ’n ambassadeur van die skool aangewys. Vir ’n leerder om dié toekenning te ontvang moet hy/sy voorbeeldige gedrag en respek toon, betroubaar wees, oor pligsgetroue volharding beskik en akademies presteer. Die eer as ambassadeur van Winterberg kom in 2019 vir Shaista Petrus toe. foto:SIMONDA INGRAM


Winterberg se ambassadeur

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article