HTS Daniel Pienaar se gholfspan het aan die Fynbos Invitational kompetisie deelgeneem teen 16 ander skole. Die Tiere se span was algeheel derde in die A-liga. Agter van links is Regardt de Klerk, Moolman Olivier (afrigter/bestuurder) en Flippie Meyer. Voor is Marcello Jantjies en Devon Valentine. foto:VERSKAF

Tiere vaar goed op gholfbaan

NovaNews WhatsApp channel QR code

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article