Na sowat drie dekades van diens by St Colmcille Sekondêre Skool by Kirkwood, groet Mary Adams en “Matrone” Aletha Norman. Beide is oud-skoliere uit die dae toe die skool deur nonne bestuur is. Adams het as administratiewe klerk by die skool aangebly terwyl Norman die skoolkoshuismoeder geword het. Die skool verloor legends, maar hulle is besig met hulle koffieboek-stories vir St Colmcille. Hier is (van links) Mary Adams, saam met prinsipaal Sedrick Gouza en “Matrone” Aletha Norman. Foto:VERSKAF


St Colmcille groet oud-skoliere legendes

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article