NOMINASIES word ingewag deur die Rotariërklub van Uitenhage vir die gesogte De Mist-toekenning.

Dié toekenning word sedert 1974 jaarliks toegeken aan ’n Uitenhage-inwoner wat uitsonderlike diens teenoor hulle medemens in die gemeenskap lewer.

Nominasies kan deur enige organisasie of individu ingedien word.

Vir nominasievorms skakel Rotariër A. Jordaan by 041 992 5896 of 083 373 8474. Die sluitingsdatum is 30 Mei 2024.

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article