Die Hoërskool Brandwag het aan die begin van 2025 ’n nuwe skoolhoof verwelkom. Die nuwe hoof Riana Mostert is, ná 8 jaar as die skoolhoof van die Hoërskool De Vos Malan in Qonce (King William’s Town), as die nuwe skoolhoof van Brandwag aangestel en is reeds tuis. Dit volg ná die aftrede van die vorige skoolhoof, Steven Zietsman, aan die einde van 2024. Mostert is oorspronklik van Kariega waar sy op skool was. Foto: Verskaf


Brandwag verwelkom nuwe skoolhoof

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article