VLIEëNDE karre en motorfietse sowel as vliegtuie is alles deel van die aksie by Saterdag se BLG Wings & Wheels buitelugfees by die Uitenhage-vliegveld. Hier “vlieg” Marius van Dyk met sy 4×4-voertuig uit ’n hindernis tydens verlede jaar se fees. (Sien p. 4) Foto:PETER HENNING


4x4s ‘Vlieg’ by fees

You need to be Logged In to leave a comment.

Gift this article