Die Kaap het gevra en WEST het geantwoord. Hulle bring nuwe liedjies en ou bekendes vir hul vertoning op Saterdag 7 Maart om 19:00 in die Kraaifontein-stadsaal.
|
Link Copy link