Kayla Reyneke (20) van Kuilsrivier is by Krieket Suid-Afrika (KSA) se jaarlikse toekennings as Internasionale Vroue-nuweling van die Jaar aangewys.
Kayla Reyneke slaan weer ‘n wen-ses vir die Proteas op debuut en behaal ‘n geskiedkundige eerste in vrouekrieket met Speler van die wedstryd.