Die Vroue-Landbouvereniging van Kaapland (VLVK) se Tygerberg-sirkel nooi die gemeenskap uit na hul jaarlikse konferensie op Donderdag 19 Maart by die NG Kraaifontein Moedergemeente.
By VLV Brackenfell-Varings se afskopvergadering is `n eerbewys vir lang diens, getrouheid, deelname en prestasie oorhandig aan erelid Susan de Villiers