Inwoners van Wesbank het bymekaar gekom in ‘n soeke na antwoorde vir die geweldgeteisterde buurt nadat vier mense in een voorval doodgeskiet is.
Met die Desember-vakansie op hande waarsku Badisa dat kinders aan verhoogde veiligheidsrisiko’s blootgestel kan wees.