Dunoon protests subside after brick wall demolitions spark outrage. Residents call for housing solutions as fear still grips daily commuters.
’n Vrou in Goodwood sê haweloses gebruik haar hek as toilet, met stank, vlieë en geraas wat haar daaglikse bestaan ondraaglik maak.
Rugbyliefhebbers van regoor die land het Donderdagoggend (15 Mei) wakker geword met die hartseer nuus dat die oud-Springbok-vleuel, Cornal Hendricks, Woensdagaand vermoedelik weens ‘n hartaanval op 37-jarige-ouderdom afgesterf het. Hendricks,…
Eskom announced Stage 2 loadshedding from May 13-15 during evening peak hours due to delayed maintenance returns and unplanned breakdowns affecting generation capacity.
Die gemeenskap van Robertson rou vandeesweek ná ‘n jong man dood is in ‘n tref-en-trap ongeluk net buite die dorp. Leighton Louw (20) is Vrydagaand (9 Mei) net na 22:30…
Kraaifontein resident Rob Bisset was in for a huge shock on a short stop to the CapeGate Shopping Centre today, Friday 9 May. Just 15 minutes after his arrival he…
‘n Bakkie wat leerders skool toe vervoer is op Vrydag 9 Mei in Wesbank gekaap. Vier leerders was nog agterin die bakkie, maar is later uitgegooi.
’n Dapper vrou in Goodwood het haar selfoon gered deur dit oor ’n muur te gooi toe twee gewapende mans haar probeer beroof. Kyk die dramatiese video.