Electricity supply will be interrupted from 09:00 to 16:00—weather permitting—in the areas of Melkbos, Lentegeur Baths, Melkbos Roads, and Marrydale Avenue.
Two Table View police officers were arrested on Sunday 10 August following allegations of corruption involving the illegal sale of commissioned blank affidavit forms.
Die familie van ń man van Belhar is rasend van bekommernis nadat hy gister van die huis af weg is en nog nie weer gesien is nie. Die 63-jarige Yaseen…
Die Durbanville-wynvallei het oorheers in die top-12 wenners in die 2025 Shiraz SA Uitdaging-wynkompetisie met nie minder nie as vyf wenwyne.
Bejaarde vroue in die Wes-Kaap brei en skenk klere, speelgoed en kos om kinders in die hofstelsel hoop en warmte te bring.
Inwoners van Oakdale, Bellville is keelvol van prostitute wat bedags en snags bedrywig is, hul veiligheid en eiendom bedreig en die impak wat prostitusie op kinders van omliggende skole het.
Early-morning traffic was disrupted this morning due to protests on the R300, also known as the Cape Flats Freeway.
SA and Zimbabwe united to smash the Guinness World Record for the largest marimba ensemble, with 1 178 players performing live in Cape Town.
Delft-polisiestasie beroof: Skootrekenaar gesteel en internet lag — selfs die publiek vra of die SAPD ‘n saak by hul eie stasie moet maak.