Top-ranked Stellenberg pushed to the brink by gutsy Maritzburg College before holding on for a dramatic 24-19 victory at Wildeklawer.
Aksie van vanjaar se interskole tussen die Hoërskole Durbanville en Stellenberg. Durbies het die netbal gewen terwyl Stellies op die rugby- en hokkievelde koning gekraai het.