Foto’s: Die Hoërskool Stellenberg se atlete in aksie by die DTBS-atletiekbyeenkoms op Saterdag 7 Februarie.
Stellenberg het die atletiek gewen terwyl DF Akademie koning gekraai het op die pawiljoen deur beide die Flashes- en Geesbeker op te raap.
Two learners from Stellenberg High School excelled in the 2025 Allan Gray Entrepreneurship Challenge, with Liam Heunis and Pieter Wessels placing fourth and fifth, respectively. The competition saw over 40,000…