Markus Muller sal die SA Skole-span aanvoer in hul jaarlikse botsing teen SA Skole-A-span by Hoërskool Middelburg vanmiddag.
Die bedryf van die projek by die skool bied aan die leerders ‘n veilige omgewing waarmee hulle vertroud is en help hulle om die gaping na die arbeidsmark te oorbrug.
Die bloues, rooies en geles het mekaar die stryd aangesê by die Laerskool Mikro se interhuis-atletiekbyeenkoms die afgelope Saterdag. Die blouspan was bobaas op die baan en op die pawiljoen.