Johan Smith sal voortaan die nuwe onderhoof by die Laerskool Vredekloof wees.
|
Die Laerskool Mikro spog nou met ‘n splinternuwe leuse. Die leuse is amptelik op Dinsdag 22 Julie tydens ‘n saalbyeenkoms met die aanvang van die derde kwartaal, onthul.
Link Copy link