“Ons is verheug oor hoe goed vanjaar se wedloop ondersteun is; daar was 6 728 inskrywings. Deelnemers het vanoor die hele Skiereiland gekom om deel te neem.”
Local athletics club, Kuils River Runners, bagged top spot and R20 000 in prize money as winners of the Coca-Cola league competition.