Kom snuffel by die jaarlikse Eseltjiesrus-boekefees van 7- 9 Mei by die NG kerk Robertson-Oos ten bate van Eseltjiesrus Donkey Sanctuary naby McGregor.
Die gemeenskap van Robertson rou vandeesweek ná ‘n jong man dood is in ‘n tref-en-trap ongeluk net buite die dorp. Leighton Louw (20) is Vrydagaand (9 Mei) net na 22:30…