Beacon Hill High and West End Primary drill squads shine in Gqeberha, winning top prizes while transforming discipline and community spirit.
Residents, including pupils and senior citizens, joined City staff and gardening experts to learn the art of pruning and caring for roses.
The razzle-dazzle returns as Chicago The Musical takes centre stage at Artscape from Wednesday 27 August to Sunday 28 September, boasting an all-South African cast and crew.
Die Paarl-landdroshof het Schalk Burger sr. en die Welbedacht-wynlandgoed skuldig bevind aan belastingversuim en het hen boetes opgeleg, met opskorting van vonnisse vir vyf jaar, nadat belastingopgawes ingediende is.
Durbanville neem afskeid van dr. Jacques Malan, geliefde dokter wat tragies in ’n motorfietsongeluk op die Helshoogtepad gesterf het.
Opera en Lig, op Saterdag 16 Augustus om 19:30 by die NG kerk Uitsig in Ridgeworth, Bellville is geskik vir die hele familie en fokus op opera- en ligter musiek.
Die beplande nuwe private hospitaal vir die Paarl is ‘n goeie toevoeging tot die bestaande mediese fasiliteite in die dorp – veral met die Paarl wat so vinnig uitbrei. Dit…