’n Kontrak ter waarde van meer as R80 miljoen is jare reeds beskikbaar, maar weens verskeie redes kon die werk net nooit aan die gang kom nie, met inwoners wat…
Spruitpark, ’n relatief groot openbare park aangrensend aan die Laerskool Mikro, mag per geleentheid as bykomende parkeerruimte ingespan word, het die Stad Kaapstad se departement van ontspanning en parke bevestig.