Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Tientalle motorfietsryers het op Maandag 13 Oktober by die Bikers Chuch Cape Town in die Brackenfell-nywerheidsgebied byeengekom om hul laaste eer te betoon aan Aidan Joshua Ruge, van Bothasig. Aidan…
|
Vir talle haweloses en dwelmverslaafdes is die daaglike lewe ‘n opdraande stryd. Tog is daar verlede week, op 9 Oktober by die Parow-burgersentrum aan van hulle die geleentheid gegun om…
|
Die eindtoernooi van die jaarlikse Chess@Libraries-skaakkampioenskap is verlede week in die Parow-gemeenskapsaal gehou. Hier het oud en jonk sedert vroegoggend tot laatmiddag mekaar die stryd aangesê, van biblioteke dwarsoor die…
|
Ná aanleiding van die tragiese motorfietsongeluk onlangs in Bothasig wat die lewe van ‘n 19-jarige man kortgeknip het, het vrae oor padveiligheid in dié gebied weer opgeduik. Aidan Ruger, ‘n…
|
Die voltooiing van ‘n opknappingsprojek onlangs by ‘n openbare park in Panorama het die gemeenskap daar opgewonde gelaat vir toekomstige soortgelyke projekte. TygerBurger het verlede week berig oor die opknap…
|
Die voormalige hoof van korporatiewe kommunikasie by die Parow-polisiekantoor, wat twee jaar gelede die tuig ná byna vier dekades neergelê het, tree deesdae op as kapelaan. Dr. Kevin Williams (62),…
|
Die eindtoernooi van die jaarlikse Chess@Libraries-skaakkampioenskap is Donderdag 9 Oktober in die Parow-gemeenskapsaal gehou. Die deelnemers aan die toernooi sluit in skaakklublede van die biblioteke Parow, Kraaifontein, Mfuleni, Mithcell’s Plain…
|
Denver van der Bergh raised funds by running 1,861km for addiction recovery, donating R51,410 to Ramot Treatment Centre.
|
A new community fitness group in Thornton offers free outdoor sessions at Silveroak Park to help residents get active and build friendships.
|
KAAPSTAD – ‘n Man na wie die Wes-Kaapse polisie vir byna twee weke gesoek het in verband met ‘n seksuele oortredingsaak is Woensdag 8 Oktober in hegtenis geneem nadat hy…
