Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Topic Menu:
Die Stad Kaapstad se brand-en-reddingsdienste is Vrydag na ‘n huisbrand in Sonnendal ontbied, waar ‘n dubbele motorhuis in ‘n vlammehel verswelg is. Die huis is geleë in Rachel Block-rylaan, Sonnendal.…
|
Die SA Legendesmuseum het Cece Winans as sy eerste internasionale ikoon ingesluit en haar met ’n toekenning in Kaapstad vereer.
Die Lewende Woord-gemeente in Parow vier drie dekades se sendingwerk in Afrika met ’n dankofferfees en gaste van regoor die wêreld.
Twee verdagtes is vandeesweek in Plattekloof in hegtenis geneem nadat onwettige perlemoen in hulle besit gevind is. Wayne Dyason, woordvoerder vir die Stad Kaapstad se wetstoepassingseenheid, sê die verdagtes, ´n…
|
´n Man (30) is vandeesweek in die Parow-streekshof tronkstraf opgelê vir die onwettige besit van´n ongelisensieerde vuurwapen en ammunisie. Die skuldige, Shameel Markus, is ´n vyf jaar lange direkte tronkstraf…
|
Gavin Fortuin (40) from Highbury, Kuils River is as a finalist in the Forty under 40 South Africa 2025 Awards, in the Community Development category
|
Nooddienswerkers het die afgelope naweek op twee afsonderlike padongelukke reageer – een in Monte Vista en nog een in Panorama. Die jongste voorval – waarby twee voertuie betrokke was –…
Stikland Industria is part of the roadworks disruptions for this week until Monday 13 September. The City of Cape Town’s Urban Mobility Directorate informed residents, road users, businesses and the…
Die Wes-Kaapse polisie sê niemand is nog in verband met die onlangse moord op ‘n man voor die ingang van die Tygerberg-hospitaal aangekeer nie. Tino “Oudste” Mentoor van Belhar is…
|
Local young entrepreneur Enzo Christiaans, a matric learner at Brackenfell High School, has made it to the Top 20 finalists on Maak My ‘n Miljoenêr, the popular entrepreneurial reality show…
|
