Die familie van ‘n vermiste vrou van Elsiesrivier is rasend van bekommernis en beplan om eerskomende naweek ‘n grootskaalse soektog van stapel te stuur. Melissa Hills word reeds sedert 26…
Tannie Kowie se ingelegde perskes by die kerkbasaar het ‘n nuwe verhoog gekry in die eerste Suid-Afrikaanse Preserveerkampioenskap, wat ‘n nuwe era vir plaaslike preserveerprodukte inlui.
A major joint operation swept across Goodwood on Friday night, with patrols, arrests, fines, and the detention of undocumented individuals.
The informative talk by sculptor Jean Theron Louw from Somerset West on her journey from professional architect to acclaimed sculptor, was attended by a record crowd at the PJ Olivier…
‘n Welbekende, geliefde mediese dokter van Durbanville het Sondagoggend in ‘n motorfietsongeluk op die Helshoogtepad (R310) by die afdraai na die Boschendal-wynlandgoed gesterf.
Eastridge Neighbourhood Watch painted over gang tag graffiti as a message to gangs on Mandela Day.
Moved by the unseen heroes behind the National Sea Rescue Institute’s (NSRI) Beach Safety Camera Project, South African filmmaker and ocean enthusiast Kabeer Shaik has dedicated his craft raising awareness…