Die leerders van die Laerskool Durbanville het bewys dat klein aksies ‘n volhoubare toekoms kan bou toe hulle meer as 1 300 kg tekstiel van stortingsterreine gered het.
The City of Cape Town is once again racing to address sewer infrastructure failures along Montague Drive in Montague Gardens, after a new sinkhole was reported just weeks after another…
The Al Fidaa Foundation took over the previously vacant second floor of the Town Centre Mosque complex and built a skills centre.
Inwoners van De la Haye in Bellville het ook hul stemme gevoeg by diegene van Oakdale oor die prostitute en dwelmhandel wat oogluikend in hul woonbuurt voorkom.
‘n Ontstoke inwoner van Kuilsrivier het ernstige klagtes aan die lig gebring oor die toestand van die plaaslike begraafplaas, wat sy beskryf as “erger as ‘n varkhok”.
Thea Robertson van die Laerskool De Kuilen is as die nasionale wenner aangewys vir gr. 6 en 7: Afrikaans Addisionele Taal by die eindronde van die ATKV se nasionale redenaarskompetisie.
Silversands inwoners reageer op misdaad met straatverteenwoordigers ná ’n vlaag van inbrake, gewapende rooftogte en selfs moord.
Motorists and residents of Table View and its surrounding areas, on Wednesday 13 August, were warned of possible unrest in Dunoon and advised to exercise caution.