Opera en Lig, op Saterdag 16 Augustus om 19:30 by die NG kerk Uitsig in Ridgeworth, Bellville is geskik vir die hele familie en fokus op opera- en ligter musiek.
Two Table View police officers were arrested on Sunday 10 August following allegations of corruption involving the illegal sale of commissioned blank affidavit forms.
Unity Adult Community Learning Centre in Eersterivier hou eerste matriekafskeid vir volwasse leerders vol glans en emosie.
Die familie van ń man van Belhar is rasend van bekommernis nadat hy gister van die huis af weg is en nog nie weer gesien is nie. Die 63-jarige Yaseen…
Die Durbanville-wynvallei het oorheers in die top-12 wenners in die 2025 Shiraz SA Uitdaging-wynkompetisie met nie minder nie as vyf wenwyne.
In a last-ditch attempt to turn things around at the beleaguered KSE Kraaifontein Tehuis in Scottsville, the Western Cape Department of Social Development (DSD) has decided to bring in an…
Bejaarde vroue in die Wes-Kaap brei en skenk klere, speelgoed en kos om kinders in die hofstelsel hoop en warmte te bring.
Early-morning traffic was disrupted this morning due to protests on the R300, also known as the Cape Flats Freeway.
SA and Zimbabwe united to smash the Guinness World Record for the largest marimba ensemble, with 1 178 players performing live in Cape Town.