’n Vrou in Goodwood sê haweloses gebruik haar hek as toilet, met stank, vlieë en geraas wat haar daaglikse bestaan ondraaglik maak.
Twee leerders van die Hoërskool Stellenberg, Marcel Fourie en Paige Field, het geskitter by die ICU-wêreldkampioenskap in Orlando, Florida, en help Suid-Afrika om in vyf kategorieë onder die top-10 te…
Ná die tydelike herstelwerk aan die voetgangerbrug op Mike Pienaar-blvd aangebring is, kon leerders Dinsdag 13 Mei vir die eerste keer sedert Maart die besige pad weer veilig oorsteek.
’n Dapper vrou in Goodwood het haar selfoon gered deur dit oor ’n muur te gooi toe twee gewapende mans haar probeer beroof. Kyk die dramatiese video.
Frustration is mounting in Goodwood as construction on a busy stretch of Jakes Gerwel Drive appears to have ground to a halt.
Durbanville celebrates its own media entrepreneur and wellness advocate, Berne de Klerk, who was named top-3 finalist at the 10th annual Woman of Stature Awards South Africa.
Verskerpte verkeerswetstoepassing is bitter nodig om die talle spoedvrate en dronkbestuurders op Kraaifontein se paaie vas te vat
Official data recorded 22 fatal crashes over the Easter weekend, with the highest number of incidents recorded in the Cape metro.
The Eastern Cape Hawks have confirmed that US missionary pastor Josh Sullivan (45) was rescued yesterday, following his alleged kidnapping on April 10 while conducting a sermon in Motherwell. The…