Die polisie en vennote in Kuilsrivier het Kinderbeskermingsweek begin met ’n prettige program by Kleintyd Akademie om die kleuters van hul veiligheid bewus te maak.
Altesaam 338 sake van kontakmisdaad, wat moord, poging tot moord, seksuele oortredings, aanrandings en roof insluit, is in dié laaste drie maande van 2025 by die Kuilsrivier-polisie aangemeld.