Inwoners en padgebruikers in Kuilsrivier moet daarop let dat ‘n gedeelte van Sandalwoodweg, tussen Peperboomstraat en Saxdownsweg, van Maandag 2 Februarie tot einde Mei gesluit sal wees.
In die senior afdeling is AJ Weyers en Nicola Swift as onderskeidelik die victor en victrix ludorum aangewys. Lianéy Vermeulen en Neil Sadie was die beste junior atlete.
Ds. Dewald Jacobs het onlangs sy grootste geestelike mylpaal bereik – sy bevestiging as leraar by die VGK Sarepta in Kuilsrivier.
Die verdagte Uber-bestuurder wat betrek word by die voorval waarin ’n jong vrou van Kuilsrivier uit sy bewegende motor gespring het omdat sy bedreig gevoel het, is nog op vrye…
Die liggaam van Theodore Sylvester (30) van Kalkfontein wat verlede Donderdag (18 Julie) ten tyde van gure weer in die sterkvloeiende Kuilsrivier-kanaal beland het, is Maandagoggend deur die Stad se…